God se Woord in vandag se woorde

#119 Vergifnis


Soms is daar tye in ’n mens se lewe wat daar dinge van jou verwag word, wat net te bo jou vuurmaakplek is. Soms voel ek dat die bar van christenskap net te hoog gestel is en to high to come by is! En van die dinge wat van ons Christene verwag word, is om point blank te vergewe.


Sluit Aan


Besoek ons web-winkel om Kruispad leesstof aan te skaf

Besoek ons winkel
Kruispad Boek