God se Woord in vandag se woorde

Klankgrepe


#1376 Die hart van ‘n dienskneg

Matteus 20:28 “Hy het nie gekom om gedien te word nie, maar om te dien …”


#1375 Waar is God se seën heen

Jakobus 1:12-18 Die Here gebruik slegte of moeilike dinge in ons lewe om te kyk of ons lojaal aan Hom gaan bly. Ware geluk is om dié toets met vlieënde vaandels te slaag. God noem sulke mense wenners in die lewe. Hy sal hulle deel van sy familie maak. Hulle sal vir altyd by God […]


Leef God – Wie sit op jou troon?

Hierdie week se boodskap uit Jakobus vra twee eerlike vrae: Sit ek dalk op God se stoel? Oordeel ek ander se harte, of probeer ek my môre beheer? Kom ontdek hoe ’n Geesvervulde lewe leer om met vertroue te sê: “As die Here wil.” Ek bid dat hierdie boodskap jou sal bemoedig en help om […]


#1374 Sukkel jy

Efesiërs 1:17 “… bid ek dat die God van ons Here Jesus Christus, … deur Sy Gees aan julle wysheid gee en Hom so aan julle openbaar dat julle Hom werklik kan ken.”


#1373 God pooitjie niemand nie

Jakobus 1:13 Een fout moet ons egter nie maak nie. Ek kan nie sê dat God die Een is wat al die slegte dinge oor my bring net om my te toets nie. Met sulke speletjies hou God Hom nie op nie. Dit is nie asof die een of ander bose mag God aan sulke […]


#1372 Ons kry swaar

2 Korintiërs 4:8 “In alles word ons verdruk, maar ons is nie terneergedruk nie …”


Leef anders – Die oorlog binne jou

Jakobus 4:1-10 Ons dink maklik die probleem is ons huweliksmaat, ons baas, ons omstandighede of daardie moeilike mens. Maar Jakobus sê die eintlike oorlog begin baie keer binne-in ons eie hart. Hy wys vir ons hoe rusies, jaloesie, verkeerde motiewe, ’n gebrek aan gebed en selfs ons planne kan verklap wie regtig in beheer is. […]


#1371 God nie die outeur van sonde

Jakobus 1:13 Een fout moet ons egter nie maak nie. Ek kan nie sê dat God die Een is wat al die slegte dinge oor my bring net om my te toets nie.


#1370 Sy woorde, my begeerte

Psalm 40:9 “Om U wil te doen, my God, is my een begeerte, U woord is my hele lewe.”  


#1369 Die oorwinnaarskroon

Jakobus 1:12 Gelukkig is die mens wat in versoeking standvastig bly. As hy die toets deurstaan het, sal hy as oorwinningsprys die lewe ontvang wat die Here belowe het aan dié wat Hom liefhet.


Sluit aan


Kies waar jy Kruispad wil ontvang. Jy kan enige tyd weer uitteken.