God se Woord in vandag se woorde

Argief


Saam in die span

5Die goeie nuus oor Christus wat ons daar by julle gepreek het, was nie maar net ’n klompie mooi woorde nie. Nee, die Heilige Gees het ons prediking kragtig in julle lewens gebruik. Ek en my span word genooi om vir ’n week lank elke oggend ’n boodskap te bring by ’n Laerskool in die […]

Lees meer

Die goeie dosent

Prof. Anton van Niekerk was my dosent in Filosofie gedurende my eerste jaar. Hy het ’n ongelooflike gawe gehad om ander te leer. Ek onthou tot vandag nog sy klasse. Daar was een spesifieke klas waar hy die waarde van ’n stoel verduidelik het.   Die stoel het geen waarde as iemand nie daarop sit nie, […]

Lees meer

Luister na die stem van die Heilige Gees

Ek het dit al so baie gesê en ek vermoed ek sê dit so baie, omdat ek dit self so baie keer moet hoor. Die dag toe ek en jy vir Jesus aangeneem het as ons Verlosser het ons die Heilige Gees ontvang.  Ek vermoed God het geweet dat ons gaan sukkel om te verstaan […]

Lees meer

Nooit sonder sonde

Soms smokkel ek met my eie kop. Dalk meer as soms. Veral as ek kyk na die mense wat so lyk asof hulle alles reg doen. Hulle klere is sonder kreukels en elke haartjie op die regte plek.   Dis sulke tyd wat ek voel ek maak dit nie. Hulle lyk so sonder sonde. Hulle mond […]

Lees meer

Hulp met versoeking om die draai

Versoekings is deel van die pakkie.   Ons almal het ’n besigheidskaartjie en onder ons naam staan daar: Kind van God. Net jammer dat baie van ons skaam is en die kaartjie wegsteek vir die mense met wie ons skouers skuur, maar dis ’n storie vir ’n ander dag.   Wat ons wel moet weet, is dat […]

Lees meer

Maak planne om skoon te kom

Ek hou van krap aan stukkende goeters. Soms is ek nie so suksesvol nie. En ja, soms kry ek die stukkende masjien aan die loop, met nog ’n paar ekstra parte op die koop toe. Dit is baie bevredigend. Gewoonlik is my hande en die res van my parte pikswart van die ou olie en […]

Lees meer

‘n Jaloerse geliefde

Wonder jy ook wat jaloesie nou regtig beteken? Ek kry ’n definisie op die Wikipedia-platform: Jaloesie is ‘n verterende afguns, ‘n agterdogtige wraaksugtigheid en besitlikheid wat ons ervaar wanneer ons dink ons verhouding, ons status in die lewe, ons vriendskappe of ons besittings word bedreig. Dit is ook wat ons voel wanneer ons dink iemand […]

Lees meer

Saam met die span

God se drie-eenheid is nie altyd vir ons maklik om te verstaan nie. Hoe kan een persoon, drie persone wees? Hoe kan drie persone dan nou eintlik net een wees? ’n Eenvoudige verduideliking (wat effe te kort skiet) is om water te gebruik. Water kom in drie vorme voor: ’n vaste stof (ys), ’n vloeistof […]

Lees meer

Stil word vir die Heilige Gees om te praat

Ek kyk ’n ouerige fliek waar ’n dogter op ’n afgeleë grondpad duimgooi. Eers kom daar ’n man wat voortdurend besig is op sy foon verby. Hy ry haar amper om. Daarna kom ’n bakleierige man en vrou verby. Die man hoor ’n sagte stem “laai haar op,” maar sy vrou weier dat hulle haar […]

Lees meer

Die Heilige Gees se petrol raak nooit op nie

Die dag toe ek besef dat ons grote God ’n stukkie van Sy Heilige Gees in ons geplaas het, was ek in ekstase. Ek kon eintlik nie glo dat God so iets sou doen nie. Hoe hoog moet Hy ons darem nie ag om ons met ’n stukkie van Sy Gees toe te vertrou nie? […]

Lees meer

Sluit aan


Kies waar jy Kruispad wil ontvang. Jy kan enige tyd weer uitteken.