God se Woord in vandag se woorde

Argief


Jou Motiveerder

Ek drink nie energiedrankies nie. Ek dink ek het genoeg vet en suiker vir my liggaam om wanneer my batterye pap is, krag êrens uit te trek. Ek weet in ieder geval nie hoe gesond so ‘n hoop suiker en kafeïen nou vir ’n mens kan wees nie. Ek is met vakansie en soos in […]

Lees meer

God getuig

Ons vertrou nie altyd almal se stories nie. Enige nuus wat ’n mens deesdae kry, moet jy eers gaan seker maak of dit die waarheid is. Daar word die volgende storie vertel: Lank, lank gelede was daar ’n groot koninkryk met ’n regverdige koning. Hy was geliefd by al sy mense. Die koning het ’n […]

Lees meer

10 houe op die rug

Ek lees die mooi storie êrens raak:  Dit was die einde van die kwartaal en die klas was onhebbelik. Niemand kon met hulle uithou nie. Dit was Rassie wat die juffrou se spierwit rok vol ink gespuit het. In trane het sy na die hoof se kantoor gehardloop.  Maar toe sy daar kom, was daar […]

Lees meer

Om te glo

23En dít is sy gebod: Ons moet in sy Seun, Jesus Christus, glo.  Die grootste opdrag van God, die grootste wet vir elke mens op aarde, is dat ons moet glo in Jesus Christus. Ons moet glo dat Jesus die Seun van God is en dat God Hom gekies het om te sterf vir die […]

Lees meer

Jesus – die Ingenieur wat regmaak

As ek eendag weer moet terugkom aarde toe en ek moet ’n ander beroep kies, sal ek heel waarskynlik in ’n ingenieurs rigting studeer. Ek is mal oor prosesse. Bottelnekke en probleme trek my aan soos ’n magneet.   Ek sal vir ure staan en verskillende oplossings oorweeg, totdat ek uiteindelik by een uitgekom het wat […]

Lees meer

Jesus staan vir jou in die ry

Die hoogtepunt van ons geloof, dit wat ’n mens se mond laat oophang, wat eintlik heeltemal te groot vir ons verstand is om te begryp, is dat Jesus, die Seun van God, in ons plek gesterf het.   24Jesus het aan die kruis gesterf. Dit het Hy gedoen om die skuld uit die weg te ruim […]

Lees meer

Met Hein se sight

Klik hier om na Sondag se preek van Gerjo Ben: Vergeet en vergewe op YouTube te kyk. Klik hier om op ons YouTube Channel te subscribe. Hindsight, sê die mense, is mos altyd die beste insig, want nou het die ding al klaar gebeur en almal weet presies hoe en wat die uitkoms is. ’n […]

Lees meer

Aanvaarbaar gesterf vir God

Kan ’n mens ooit die verlossingsboodskap van Jesus té veel hoor? Ek dink wanneer ’n mens besef waarheen jou pad eintlik bespreek was en wat alles met jou sou gebeur as jou en Jesus se paaie nie by die kruis gekruis het nie, dan wíl ’n mens die boodskap oor en oor en oor hoor. […]

Lees meer

Extreme Makeover

Jare gelede was daar ’n TV-reeks, Extreme Makeover Home Edition. In die program het ’n groep kundiges ’n afgetakelde huis binne sewe dae heeltemal oorgedoen of selfs in sekere gevalle die hele ou huis platgeslaan en dan ’n nuwe een gebou. Die familie is vir die tydperk met vakansie gestuur en gepamperlang. Op die laaste […]

Lees meer

’n Splinternuwe altaar vir jou

Die altaar het baie sentraal gestaan in die Ou Testament. Die altaar was die hoof kommunikasiekanaal tussen die volk en God. Dit was die plek waar die mense vir God offers gebring het. Dit was die plek waar bloed moes vloei vir al die mens se sondes. Die altaar en die diere wat daarop geoffer […]

Lees meer

Sluit aan


Kies waar jy Kruispad wil ontvang. Jy kan enige tyd weer uitteken.