My bid is op
Klik hier om na Sondag se preek van Gerjo Ben: Watter grond lê in jou hart? op YouTube te kyk. Klik hier om op ons YouTube Channel te subscribe. Ons vertel al hierdie mooi stories van gebed. Elia bid sommer vir die reën om op te hou: 17Elia is ’n goeie voorbeeld daarvan. Hy was […]
Lees meer
Gebed is kragtig
Ons is aan die praat oor gebed, veral gebed van ’n gelowige. Ek het penvriend in Johannesburg. Hy kom gewoonlik skiet-skiet die werf in. Skiet-skiet vir die Here se dinge. Die res is geraas. Een oggend kom ‘n dame by my wat lank saam met ons gewerk het. Ek het geweet dat sy vreeslik lief […]
Lees meer
Bid vir ’n wonderwerk
Klik hier om na Sondag se preek van Gerjo Ben: Watter grond lê in jou hart? op YouTube te kyk. Klik hier om op ons YouTube Channel te subscribe. As ons siek is, moet ons tot God nader. Ons moet glo en weet en vertrou. God is bekend daarvoor dat Hy ’n betrokke God is. […]
Lees meer
Seën wat reën
Tweehonderd twee en veertig keer het ons nou by Hebreërs stil gestaan. By geen ander Bybelboek het dit al gebeur nie. En ek moet bieg dat ek aan die begin gesukkel het om in die boek in te klim, maar toe ek eers ingeklim het, kon ek nie wag om elke oggend my vers vir […]
Lees meer
Bid, bid en nog bid
Nadat ek die stukkie “Seën vir die verlepte blommetjies” geskryf het, stuur ek dit vir die drie dames wat gesê het hulle blommetjies lyk nie lekker nie. Een vra wie ek is, ’n ander bly stil. Die derde een se antwoord verduidelik mooi hoekom haar blommetjie verlep is. Ek probeer haar bemoedig en sê so […]
Lees meer
Seën vir die verlepte blommetjies
Dit gaan nie maklik in die wêreld daar buite nie. Ons elkeen het ons eie storie om te vertel. Met party gaan dit woes erg, soos met Christie (skuilnaam): Mens probeer so hard om op die regte pad te bly – Ek weet mens moenie vrae vra nie – al weet ons nie nou hoekom […]
Lees meer
Ons, die níe perfekte Christelike hero’s
’n Deurlopende tema in ons flieks is om die toppunt van menswees voor te stel. Die mees perfekte mens is die een wat tot die einde oorleef en heers. Ons gesin gaan kyk na Wonder Woman. Die ooreenstemming met die boodskap van die evangelie is opmerklik. Wonder Woman is inderdaad wonderlik en baie na aan […]
Lees meer
Staan op en bid vir ons land
Wanneer onreg daar doer is, raak dit ’n mens nie eintlik nie, maar as dit nader aan die lyf kom, is dit anders. ’n Boer word koelbloedig in sy huis doodgeskiet net hier anderkant Stellenbosch. Sy dogtertjie staan en aanskou hoe haar pa in ’n plas bloed lê. Hulle lewe verewig verwoes deur … Ek […]
Lees meer
Bid, smeek en sê dankie
Filippense 4:1-9 Ek staan by ’n skoolfunksie en praat met ’n besigheidsman wat die afgelope jaar deur diep waters gegaan het. Ander het amper sy besigheid onder hom uitgesteel. Hy ken van swaar. Hy ken van mense wat jy met jou hele lewe vertrou het en wat jou dan in die maag skop. Hy ken […]
Lees meer
Bid, omdat gebed werk
Filippense 1:3-4 Dis tyd vir ’n belydenis. Nee, nie ’n belydenis om te sê waarin ek glo nie. Nee, hierdie is ’n belydenis oor iets waarmee ek sukkel. Ek sukkel om te bid. Al my lewe lank. Ek dink dit het iets te doen met die feit dat ek sukkel om te konsentreer. As ek […]
Lees meer