‘n Heel nuwe lewe
Ek kyk ’n aangrypende video van Welcome Witbooi. Sy storie is nie vir sensitiewe kykers of lesers bedoel nie. Die kant van die lewe waar hy was, is vir baie duister en seker ook goed so. Hy was deel van die nommersbende in die tronk. Hy was hoog op in die organisasie, nogal ’n generaal. […]
Lees meer
God is ons Vader en Jesus ons broer
Baie mense het nie vir Jesus aanvaar as die Verlosser nie. Tot vandag toe is daar nog Jode, veral die Ortodokse Jode wat nie vir Jesus erken as die Seun van God wat aarde toe gekom het om vir die mensdom se sondes te kom sterf nie. Hulle wag nog vir die koms van die […]
Lees meer
Ons harte vertel die storie
Ons seun neem deel aan die Ysterman in Durban. Die atlete swem 3.8 km, ry 180 km fiets en dan nog gou ’n volle marathon. Ek verstaan nie hoe ’n mens dit alles kan doen nie, veral as jy ’n lyfie het soos ek. Dit laat dink my aan Spreuke 28:1 wat sê: Die goddelose […]
Lees meer
Die Ewige Lewe reis het reeds weggespring
Baie keer bly waarhede vir ’n mens verborge. Om een of ander rede vra ’n mens dalk net nie die regte vrae nie of dalk staan ’n mens nie stil genoeg om die betekenis van iets te laat insink nie. So het ek nooit gaan stilstaan by die, kan ek dit noem, gebeurtenis of is […]
Lees meer
Oorloop emmers van dankbaarheid
Die statistieke wys dat besighede wat van die een geslag na ’n volgende geslag oorgedra word, baie keer in die derde geslag vou. Gewoonlik het die pa met niks begin nie, maar met harde werk ’n groot besigheid staangemaak. Die seun het by sy pa geleer en weet waar dinge vandaan kom. Die kleinseun het […]
Lees meer
Die groot vervaldatum
As jongmens het ek nooit gedink aan oudword en dat alles eendag tot stilstand gaan kom nie. Nog minder dat my lewe ook êrens tot ’n einde gaan kom. Dis seker omdat ’n mens soveel tyd insit om jou eie lewe in die woeste wêreld uit te kap, dat ’n mens nie tyd het om […]
Lees meer
Da Bo, my girl. Da Bo!
Ons kap lekker ons hakke hier op die aarde in. Baie koop huise en rig dit so lekker in. En daarmee is niks fout nie. Ons kan vir seker die tydjie hier op aarde vir ons lekker inrig, maar tog moet ons besef dat die tyd hier net tydelik is. So het Abraham, Isak en […]
Lees meer
Jou beloning vir jou vaste geloof
’n Mens moet versigtig met die Woord van God omgaan. Ons moet besef dat ons met ’n spesifieke bril die Bybel lees en dat die bril die waarhede kan skeeftrek. Neem byvoorbeeld die volgende vers: 35Moet dus nie toelaat dat daar ’n krakie in julle vertroue op God kom nie. Wie op God bly vertrou, […]
Lees meer
Sekerheid in die onsekere wêreld
Onsekerhede keil mense op. Dit trek amps en maak ’n mens moeg. Onsekerhede laat ’n mens erg wonder oor die dag van môre en veral as ’n mens nog kinders het en wonder oor hulle toekoms, raak ’n mens bang. Ek is seker as ons elkeen nou ’n lysie moet maak van dinge waaroor ons […]
Lees meer
’n Groot winskoop om vir almal te vertel
Sodra my vrou ’n groot winskoop raakloop, moet sy dadelik kom vertel hoeveel geld sy gespaar het. Ek wonder of sy al ooit volprys vir ’n kledingstuk betaal het? Maar wag, kom ek los eerder die voorbeeld, want nou beweeg ek op gevaarlike grond! Nee, eintlik is ek ook so. Sodra ek ’n goeie kamera […]
Lees meer