God se Woord in vandag se woorde

Argief


Sondig of nie

Ek lees een teksvers per dag. Dis my kapasiteit. Dan skryf ek daaroor, sodat dit hier in my brein kan vassteek. As ek nie daaroor sit en top en skryf nie, gaan dit net by die een oor in en woerts by die ander een uit.  My oog het met die vorige teks se lees […]

Lees meer

Jesus het hom ore kom aansit

Sonde se straf is die dood. As jy sonde gedoen het, was die dood en die hel jou voorland. Die dood was die duiwel se speelterrein en ongelukkig het baie mense hierdie doodse pad geloop.   Gelukkig het God ’n plan gehad om hierdie katastrofe eens en vir altyd stop te sit. Jesus is na die […]

Lees meer

Ken jou opponent

In die ou dae het die manne hulle togs aangetrek en gaan rugby speel. Niemand was eintlik betaal nie en dit was groot sports. Na die game het almal saam gekuier en laataand tevrede teruggery na hulle eie huis.   Vandag word sport heeltemal anders benader. Dis amper ’n wetenskap en elke posisie, elke plan word […]

Lees meer

Doen soos waar jy woon

Ek is dankbaar dat ek tydens die jare wat ek geboer het, besef het watter groot voordeel dit was om ’n huis op die plaas te kon bewoon as deel van my besoldiging. Ons vriende was nie so gelukkig nie en moes elke maand swaar aan huur betaal, net om ’n dak oor hulle kop […]

Lees meer

Jesus – die Ingenieur wat regmaak

As ek eendag weer moet terugkom aarde toe en ek moet ’n ander beroep kies, sal ek heel waarskynlik in ’n ingenieurs rigting studeer. Ek is mal oor prosesse. Bottelnekke en probleme trek my aan soos ’n magneet.   Ek sal vir ure staan en verskillende oplossings oorweeg, totdat ek uiteindelik by een uitgekom het wat […]

Lees meer

Lewe vergifnis

Wanneer kinders nie reg doen nie, moet ons hulle aanspreek, want anders dink hulle ons keer hul verkeerde dade goed. As iemand in ons gesin nie mooi werk met ’n vriend of vriendin nie, trek ek hulle op ’n geskikte tyd eenkant toe en sê mooi vir hulle dis nie hoe ons dit doen dit […]

Lees meer

‘n Heel nuwe lewe

Ek kyk ’n aangrypende video van Welcome Witbooi. Sy storie is nie vir sensitiewe kykers of lesers bedoel nie. Die kant van die lewe waar hy was, is vir baie duister en seker ook goed so.  Hy was deel van die nommersbende in die tronk. Hy was hoog op in die organisasie, nogal ’n generaal. […]

Lees meer

Smyt dit uit

Daar is baie seer in die wêreld. Gedurig val mense vas in een of ander storm en dan het hulle bemoediging nodig. Hulle wil ’n hand op die skouer hê of ’n flitsie in die donker.   Wanneer ons preke preek waar ons God se beloftes uitlig, staan die mense tou om die flitsie in hulle […]

Lees meer

God is getrou en vergewe elke keer

Sommige verse in die Bybel onthou ek woord vir woord. Seker omdat ek dit so nodig het en omdat dit gedurig op my van toepassing is. Ek vermoed die vers wat ek al die meeste in my lewe gebruik het, is die ene:   9Maar as ons ons sondes bely – Hy is getrou en regverdig, […]

Lees meer

Nooit sonder sonde

Soms smokkel ek met my eie kop. Dalk meer as soms. Veral as ek kyk na die mense wat so lyk asof hulle alles reg doen. Hulle klere is sonder kreukels en elke haartjie op die regte plek.   Dis sulke tyd wat ek voel ek maak dit nie. Hulle lyk so sonder sonde. Hulle mond […]

Lees meer

Sluit aan


Kies waar jy Kruispad wil ontvang. Jy kan enige tyd weer uitteken.