Leer uit foute en doen dan net reg
Ek ry saam met my broer van ’n ander moeder, Namibië toe. Hy geniet dit om my saam te vat, want as ’n afgetrede bestuurder van InterKaap (in my studentejare) is ek nie bang vir ry nie. As die wiele rol, slaap hy so in die regop posisie, maar as hy wakker is, praat ons […]
Lees meer
Moenie brom-brom gee nie
Sommige mense kan nie sommer net gee nie. Sommige mense is so besig met hul eie lewe dat gee en ander help nie deel is van hulle prentjie nie. Ja, daar is mense wat net vir hulself leef en bloed uit ander sal tap. Gelukkig is ons darem nie so nie. Ons verstaan wat ons […]
Lees meer
Sê en doen slegs mooi goed
So nou en dan trap ek in die gat en slaan neer. Nee, nie fisies nie, maar by wyse van spreke, letterlik en figuurlik en no pun intended. Maar as ‘n perd met vier pote kan struikel, kan ek seker met een mond ook … Jy sien, ons praat maklik oor iemand anders wat nou […]
Lees meer
Wees net ’n lekker mens
Terwyl jy hierdie stuk lees, word daar 20 vrouens in Amerika fisiek in die huwelik mishandel. Om nie eers te praat van die vrouens wat verbaal mishandel word nie. Een uit vier vrouens en een uit sewe mans was al slagoffers van ernstige fisieke geweld deur ’n intieme maat. As jy vier getroude mansvriende of […]
Lees meer
Tot-hier-toe-en-niks-verder bordjie
’n Mens moet gewoonlik eers oor die vyftig jare op die aarde wees, voordat ’n mens stadig begin besef dat daar wel eendag ’n einde aan alles sal kom. Wanneer ’n mens se aardse liggaam nie meer werk soos dit gewerk het toe jy jonger was nie, besef ’n mens gou dat die lewe nie […]
Lees meer
Keep calm. Do good.
Ons weet al te goed wat die verkeerde dinge in ons lewe is. Ons weet ons moet dit nie lug gee nie. Ons weet ons moet dit met wortel en tak uitroei, want dit maak vir seker nie die wêreld ’n beter plek nie. Ons weet dit is sonde en glad nie goed in God […]
Lees meer
Gee uit die mossienes
Ons sit in die bakkie naby ’n toring om Sondag se preek in die wolke te kry. Die sein is maar sleg. Ons ry heeldag van die een toring na die ander en dan is ’n mens geneig om taai te raak. Taai vir jouself. Taai vir die internet. Taai vir enige iets wat nou […]
Lees meer
Soos ’n boemelaar wat deel
Pieter (skuilnaam) stap in die strate van New York rond en vra by kliënte van straatkafees of hulle nie vir hom ’n stukkie pizza het nie. Hy het baie lanklaas geëet en is verskriklik honger. Hy probeer dit by ’n hele aantal mense, maar almal jak hom af en jaag hom weg. Hy gaan dan […]
Lees meer
Die stasiemeester se trein
My groot vriend, ons noem hom die Stasiemeester, en sy vrou raak sestig en hulle nooi ’n groep vriende om te gaan verjaarsdag hou by die Muisbosskerm, daar aan die Weskus. Kyk, as jy nou jou vingers wil afeet en jou maag doer wil laat staan, moet jy hier kom draai en maak soos die […]
Lees meer
Saai vreugde
Paulus verwag van Filemon om iets te doen wat nie eintlik gewoonlik in hulle kultuur gedoen word nie. In hulle tyd het ’n eienaar nie sommer sy slaaf weer teruggeneem nie. As ’n slaaf eers een keer gedros het, is die kans goed dat hy dit weer gaan doen. As ’n slaaf eers gesteel het, […]
Lees meer