Vertrou en doen goed teen die bult uit
’n Penvriend uit die Oos-Kaap speel altyd so mooi met woorde. Tussen die woorde sien ’n mens die opdraande pad: My stilte is gebore uit ’n komper wat die gees gegee het. As bonus weier my drukker ook om verder te print die naweek. My preek was net 4 bladsye ver toe kalf my printertjie […]
Lees meer
Life is difficult
Scott Peck se eerste paragraaf van sy boek, The Road less Travelled, is die volgende: Life is difficult. Ek vermoed die meeste van ons kan bladsye vol, sommige boeke vol, skryf om die Life is difficult in ons lewe te beskryf. Wanneer jy opdaag en inskryf by die Christendom, wanneer jy Jesus kies as jou […]
Lees meer
Pak vat
Daar is sommige dinge wat deel is van die lewe waaroor ons nie wil praat nie. Eintlik wil ons ’n blinde oog gooi en maak of dit nie bestaan nie. Die probleem met die ene is dat dit onwillekeurig en onverwags gereeld sy opwagting maak by ons voordeure. Swaarkry. Niemand hou van swaarkry of uitdagings […]
Lees meer
Swaar maak spiere
Ek kan so identifiseer met Mel (skuilnaam). Dalk jy ook? Sy skryf: Ek voel die afgelope paar weke so asof alles net skeefloop en niks uitwerk nie. Dit voel asof ek al moeilike tye agter die rug het, maar dit waardeur ek nou gaan, vat die koek. Ek weet ek sal hierdeur kom, maar ek […]
Lees meer
Pos hom vir ’n ses
Ek het ’n vriend daar in die suide van Johannesburg. Ek geniet altyd sy e-posse, want hy noem ’n graaf ’n graaf. Selfs wanneer die uitdagings hulle een na die ander tref, staan hy onwrikbaar vas in sy geloof: Wat maak jy gewoonlik as die swaar jou tref? My vriend vertel: Oktober – my jongste […]
Lees meer
Ware geluk te vinde
’n Mens kan alles in die wêreld hê. Jy kan so veel geld hê as wat jou hart begeer. Jy kan die grootste en mooiste huis en die vinnigste en rooiste kar in die garage hê. Jy kan ’n empire van ’n besigheid staan gemaak het. Jy kan die mooiste, fynste of sterkste eggenoot of […]
Lees meer
Geduldig in verdrukking
Die foto van ’n netjiese man in ’n netjiese sitkamer trek my aandag en ek begin die post van Mpho Lekalakala op LinkedIn lees: In 2010 was ek ’n straatsmous in Marabastad, Pretoria. Ek het skoonmaakmiddels en Cool Time-yslollies verkwansel. Ek het by die Mabopane taxi rank, op bewegende treine, ja, oral het ek gesmous. […]
Lees meer
Stampe en stote om te leer
Ek het drie keer my arm gebreek voor ek in sub A was. Jy sien, ek was rof en het hoog in bome geklim. Wanneer ’n mens so rof is, klim jy sonder oë en as jy weer sien, het jy op ’n vrot tak getrap en lê jy onder die boom. Met baie pyn […]
Lees meer
Geloof wat die toets deurstaan
Castle Lager het ’n slagspreuk: “It stood the test of time”. En ja, die bier is al oor die 125 jaar oud en in meer as 40 lande verkrygbaar. Vir seker is dit al deur duisende bierdrinkers getoets en het met vlieënde vaandels die toets geslaag. Ek kan nog onthou hoe ons elke week die […]
Lees meer
Hou aan beur teen die rots
’n Vriend van my se besigheid is om geld aan kleiner maatskappye te leen, sodat hulle geld het om hulle klein besigheid vlerke te gee. Dis ’n wen-wen situasie en almal word bevoordeel. Totdat dit uitkom dat een klein maatskappy dalk net ’n front is. My vriend raak agterdogtig en begin opvolg en bel. Later […]
Lees meer