Jou Motiveerder
Ek drink nie energiedrankies nie. Ek dink ek het genoeg vet en suiker vir my liggaam om wanneer my batterye pap is, krag êrens uit te trek. Ek weet in ieder geval nie hoe gesond so ‘n hoop suiker en kafeïen nou vir ’n mens kan wees nie. Ek is met vakansie en soos in […]
Lees meer
God getuig
Ons vertrou nie altyd almal se stories nie. Enige nuus wat ’n mens deesdae kry, moet jy eers gaan seker maak of dit die waarheid is. Daar word die volgende storie vertel: Lank, lank gelede was daar ’n groot koninkryk met ’n regverdige koning. Hy was geliefd by al sy mense. Die koning het ’n […]
Lees meer
10 houe op die rug
Ek lees die mooi storie êrens raak: Dit was die einde van die kwartaal en die klas was onhebbelik. Niemand kon met hulle uithou nie. Dit was Rassie wat die juffrou se spierwit rok vol ink gespuit het. In trane het sy na die hoof se kantoor gehardloop. Maar toe sy daar kom, was daar […]
Lees meer
Wees lief
Ons aanvaar baie dinge as vanselfsprekend, wat vir ander mense nie so vanselfsprekend is nie. Sodra daar iets wat normaal in jou lewe moet wees, ontbreek, raak jou lewe gou abnormaal. Richard, (skuilnaam) gee ’n goeie voorbeeld: Ek het ’n klaar betaalde mooi huis. My yskas is vol. Ek het ’n klaar betaalde pragtige voertuig. […]
Lees meer
Doen soos waar jy woon
Ek is dankbaar dat ek tydens die jare wat ek geboer het, besef het watter groot voordeel dit was om ’n huis op die plaas te kon bewoon as deel van my besoldiging. Ons vriende was nie so gelukkig nie en moes elke maand swaar aan huur betaal, net om ’n dak oor hulle kop […]
Lees meer
Jesus – die Ingenieur wat regmaak
As ek eendag weer moet terugkom aarde toe en ek moet ’n ander beroep kies, sal ek heel waarskynlik in ’n ingenieurs rigting studeer. Ek is mal oor prosesse. Bottelnekke en probleme trek my aan soos ’n magneet. Ek sal vir ure staan en verskillende oplossings oorweeg, totdat ek uiteindelik by een uitgekom het wat […]
Lees meer
Lomp of nie lomp nie
Ons kamp saam met vriende onder die bome en dis rustig. Hulle kleinkinders is ook daar. Goeie opgevoede kinders met goeie maniere en dis ’n plesier om hulle dop te hou. Sussie is vyf jaar oud en Boetie is twee. Ek wou sê hulle is soos vinkel en koljander, maar dis nie die korrekte spreekwoord […]
Lees meer
Kyk met sagte oë na jouself en loop net agter Jesus aan
In die besigheidswêreld het ons altyd probeer om waarde tot ons werkerskorps te voeg. Ons het selfs ’n sielkundige aangestel om weekliks met die mense te woel. Soms het hy een of ander toets laat invul om te kyk na elkeen se persoonlikheid om te bepaal of elkeen in die regte posisie aangestel is. Dit […]
Lees meer
‘n Heel nuwe lewe
Ek kyk ’n aangrypende video van Welcome Witbooi. Sy storie is nie vir sensitiewe kykers of lesers bedoel nie. Die kant van die lewe waar hy was, is vir baie duister en seker ook goed so. Hy was deel van die nommersbende in die tronk. Hy was hoog op in die organisasie, nogal ’n generaal. […]
Lees meer
God is ons Vader en Jesus ons broer
Baie mense het nie vir Jesus aanvaar as die Verlosser nie. Tot vandag toe is daar nog Jode, veral die Ortodokse Jode wat nie vir Jesus erken as die Seun van God wat aarde toe gekom het om vir die mensdom se sondes te kom sterf nie. Hulle wag nog vir die koms van die […]
Lees meer