God se Woord in vandag se woorde

Argief


04 Nov 2026

Laat die son opkom

2 Samuel 23:3-4 Die God van Israel het gepraat; Israel se God by wie ’n mens veilig is, het vir my ge,sê: As iemand ’n regverdige koning is en respek het vir die Here, is hy soos die helder son op ’n wolklose môre wat die gras laat groei na die reën. Hulle sê dat […]

Lees verder
02 Nov 2026

Bely na versoeking

2 Samuel 24:10 Na die sensus het Dawid se gewete hom begin pla. Hy het vir die Here gaan sê: “Dis ’n verkeerde ding wat ek gedoen het, Here; vergewe my asseblief dat ek so onnosel was.” Hier aan die einde van Dawid se lewe vang hy iets aan wat nie heeltemal by hom pas […]

Lees verder
30 Oct 2026

Alles in God se hande

2 Samuel 15:25-26 Die koning sê toe vir Sadok: “Vat die ark van God terug stad toe. Miskien sal die Here vir my goed wees en my laat terugkom sodat ek die ark en die plek waar hy staan, weer sal sien. As die Here besluit Hy wil my nie meer hê nie, is dit […]

Lees verder
28 Oct 2026

God kyk uit vir ons

2 Samuel 16:11-12 Dawid sê toe verder vir Abisai en al sy amptenare: “My bloedeie kind wil my doodmaak. Wat moet ’n mens dan van hierdie Benjaminiet verwag? Los hom uit. Laat hy maar vloek. Dalk het die Here vir hom gesê hy moet dit doen. Wie weet, dalk sien die Here my moeilikheid raak […]

Lees verder
26 Oct 2026

Die pad van ware berou

Psalm 51:1-4 3 God, wees my genadig. U het tog u kinders baie lief. Vergewe my al my sonde omdat U u kinders oorlaai met arms vol liefde. Vat my verkeerde dade baie ver van my af weg. Delg die skuld van my sondes uit. Maak my skoon omdat my sondes my vuilgesmeer het. Ek […]

Lees verder
23 Oct 2026

Sonde, vergifnis, genade

2 Samuel 12:12-13 Die ding wat jy skelm in die donker gedoen het, gaan Ek voor al die Israeliete helder oordag laat gebeur.’” Dawid het vir Natan gesê: “Ek het ’n vreeslike verkeerde ding teen die Here gedoen!” Die Woord van God is vol goeie boodskappe, opbouende boodskappe. Boodskappe wat ʼn mens rig om ʼn […]

Lees verder
21 Oct 2026

Om staande te bly

2 Samuel 11:4-5 Dawid het mense gestuur om haar te gaan haal, en toe sy by hom kom, het hy by haar geslaap. (Sy het haar juis gewas na haar menstruasie.) Na die tyd is sy weer terug huis toe. Die vrou het toe Dawid se baba verwag en vir hom laat weet: “Ek verwag […]

Lees verder
19 Oct 2026

Uit dankbaarheid vir God

2 Samuel 7:1-3 Dawid het lekker in sy paleis gebly. Niemand het hom gepla nie, want die Here het al die vyande in die lande om hom op hulle plek gehou. Eendag sê die koning vir Natan, die profeet: “Kyk hier, ek bly in ’n paleis wat met duur hout gebou is, maar die ark […]

Lees verder
16 Oct 2026

ʼn Skorriemorrie voor God

2 Samuel 6:20-220Toe Dawid ook huis toe gaan om sy eie familie voorspoed toe te wens, het Mikal, Saul se dogter, uitgekom en ewe sarkasties gesê: “Ag, en het die koning van Israel nie vandag vir hom naam gemaak nie! Die meisies wat vir sy amptenare werk, het alles gesien! Hy was net soos ’n […]

Lees verder
14 Oct 2026

Maak plek vir God

2 Samuel 6:11 Die ark van die Here het vir drie maande in Obed-Edom se huis gestaan. Die Here was baie goed vir Obed-Edom en sy hele familie. Dawid reël dat die ark, die sigbare teken van God se teenwoordigheid, na Jerusalem toe terugkom. Maar hulle maak ʼn fout. In plaas daarvan dat die Leviete […]

Lees verder

Sluit aan


Kies waar jy Kruispad wil ontvang. Jy kan enige tyd weer uitteken.