God se Woord in vandag se woorde

Argief


Die hemel trek en stoot nou al

Johannes slaan die spyker in met sy woorde oor die ewige lewe, en ons stap agter hom aan. My seun het die voorreg gehad om deel te neem aan die Ysterman-wêreldkampioenskap in Kona, Hawaii. Dit was ’n groot eer om sy land te verteenwoordig in sy ouderdomsgroep. Hy het hard geoefen. Twee sessies per dag […]

Lees meer

Jesus red en dis net genade alleen

John Newton was ’n kaptein van ’n slaweskip. Die slawe het geen regte gehad nie en moes net doen soos wat hul nuwe eienaars sê hulle moes doen. John het die mense letterlik aangery na ’n lewe as gevangene.  Op ‘n dag tref ’n woeste storm hulle op die see. Selfs geharde seemanne het besef […]

Lees meer

Doen soos waar jy woon

Ek is dankbaar dat ek tydens die jare wat ek geboer het, besef het watter groot voordeel dit was om ’n huis op die plaas te kon bewoon as deel van my besoldiging. Ons vriende was nie so gelukkig nie en moes elke maand swaar aan huur betaal, net om ’n dak oor hulle kop […]

Lees meer

Jesus – die Ingenieur wat regmaak

As ek eendag weer moet terugkom aarde toe en ek moet ’n ander beroep kies, sal ek heel waarskynlik in ’n ingenieurs rigting studeer. Ek is mal oor prosesse. Bottelnekke en probleme trek my aan soos ’n magneet.   Ek sal vir ure staan en verskillende oplossings oorweeg, totdat ek uiteindelik by een uitgekom het wat […]

Lees meer

‘n Heel nuwe lewe

Ek kyk ’n aangrypende video van Welcome Witbooi. Sy storie is nie vir sensitiewe kykers of lesers bedoel nie. Die kant van die lewe waar hy was, is vir baie duister en seker ook goed so.  Hy was deel van die nommersbende in die tronk. Hy was hoog op in die organisasie, nogal ’n generaal. […]

Lees meer

God is ons Vader en Jesus ons broer

Baie mense het nie vir Jesus aanvaar as die Verlosser nie. Tot vandag toe is daar nog Jode, veral die Ortodokse Jode wat nie vir Jesus erken as die Seun van God wat aarde toe gekom het om vir die mensdom se sondes te kom sterf nie.   Hulle wag nog vir die koms van die […]

Lees meer

Waarheid, leuen en ’n slap riem

Mens dink mos ander mense is soos jy. Ons dink ons speel almal die lewe met dieselfde spelreëls en doen die dinge op dieselfde manier, maar dit is nie so nie. Ek het al my vingers so gebrand.  Toe ek nog by die besigheid was, het mense ’n paar maal met die spreekwoordelike Bybel onder […]

Lees meer

Jesus sorg vir geen meer vrees

Ken jy werklik vir God? Hoe is jou beeld van God? Soms vang ek my dat ek bang is vir God. Soms wonder ek of ek nie te lou is en dat God my uit Sy mond gaan spoeg nie? Soms sien ek God soos my onderwysers op skool.   Jy sien, ek was gedurig aan […]

Lees meer

En jou party trick?

Ek het ’n vriend in Pretoria wat, net soos ek, ’n klein seuntjie is oor nuwe tegnologie. Dis by hom wat ek geleer het van elektroniese bordjies insit in die motors van hekke, garage-deure, swembadpompe en selfs my besproeiing.   My kinders skud net altyd hul koppe, want dis eintlik my party trick. Almal sit nog […]

Lees meer

Ons siel moet kies

Die opsomming van die wet sê dat ons vir God moet lief wees met ons hele hart en siel en krag en verstand. Met ons hele wese, met alles in ons moet ons God dien. Daar moenie ’n stukkie van ons wees wat nie aan God toegewy is nie.  Die hart en verstand met al […]

Lees meer

Sluit aan


Kies waar jy Kruispad wil ontvang. Jy kan enige tyd weer uitteken.