God se Woord in vandag se woorde

Argief


Om dankie te sê beskerm my

Tydens gebed gaan dit eerstens nie oor my nie. Nog minder is gebed ’n inkopielys waar ek slegs my begeertes aan God bekend maak. Nee, in die middel van my gebed staan God. Gebed is die plek waar ek minder raak en God meer. In gebed klim ek van die stoel af en laat toe […]

Lees meer

Leef liefde – dis al

Ek wonder, as ek almal vra om die volgende vraag te antwoord, watter woord sal wen: As jy Christenskap in een woord moet opsom, wat sal dit wees? Ek vermoed liefde sal boaan die lys wees.  Alles wat ons as kinders van God doen, moet gebou wees op die fondament van liefde. Of ons nou […]

Lees meer

Wees lief

Kom ek vertel jou die mooi storie van Suzette en haar pa:  Ek was baie lief vir my Pa. Van die dag wat ek my oë oopgemaak het, was ek sy klein dogtertjie en hy’t my altyd sy Baby genoem as hy van my gepraat het by ander.    As die wiele gedraai het, was ek […]

Lees meer

Vriend van God

Ek is so bevoorreg om elke jaar die oes-af-biduur by die Helderbergboere, duskant Somerset-Wes te doen. Ek het mos self ’n heel klomp jare op ’n wingerdplaas in die area gewerk. Dis heerlik om weer met die mede-boere te kuier en weer al die ou stories hier uit die diep gebêre lêers te haal. Dis […]

Lees meer

Alle goeie gawes daal van die Here neer …

Wanneer dit goed gaan met ons, neem ons nie eintlik notisie daarvan nie, maar as ons swaar trek, wonder ons gou hoekom. Ons soek die oorsaak van die swaar sleep by iets wat ons gedoen het of dalk nie gedoen het nie. Ons wonder of dit dalk ander se skuld is. Of ons wil die […]

Lees meer

Prys die Here!

Soms, wanneer daar ’n hoogtepunt in my lewe is, “glip” daar ’n “Prys die Here!” uit. Ek sê glip, want dis ’n spontane reaksie. Iets wat ek nie beplan het nie. Maar ek het nog ’n probleem met hierdie eerste sin en dit is dat die sin begin met soms. Hoekom eer ons vir God […]

Lees meer

Mindful oor Jesus

’n Vriend van my vertel van ’n kursus wat hy geloop het om hom te help om weer te leer om die klein dingetjies in die lewe raak te sien. Ons raak so gewoond aan dinge, dat ons vergeet om waar te neem en dan mis ons so baie uit. Ons lewe in ’n trans […]

Lees meer

Vrede met wat jy het

Nataniël het darem ’n slag met woorde. Een van sy sê-goed oor dankbaarheid: “Kry vir jou ’n hond en noem hom dankie. Elke keer as jy hom roep, kan jy onthou hoe dankbaar jy moet wees vir alles wat jy het en alles wat jy so onverdiend uit genade ontvang.” 8As ons genoeg het om […]

Lees meer

Tussen die hemel en die hel lê daar ’n dankie

Wat probeer die sonde doen? Sonde probeer die lekker uit die lewe haal. Eers probeer hy vir jou ’n leuen vertel deur te sê hy weet waar die ware fun van die lewe is, maar as jy jou weer kom kry, het jy meer probleme as iets anders. Of probeer jou vasdruk in reëls en […]

Lees meer

God lei ons gedagtes na die liefde

Ek sukkel om my gedagtes op een plek te hou, veral as ek bid. Daarom vat ek soms ’n Psalm en lees dit rustig deur. Dan vat ek ’n pen en papier en skryf alles neer wat ek uit die Psalm hoor. Gou is daar sommer ’n paar bladsye vol geskryf. Dit help my om […]

Lees meer

Sluit aan


Kies waar jy Kruispad wil ontvang. Jy kan enige tyd weer uitteken.