Dankbaarheid help beur deur donker wolke
Giepie, ’n polisieman van Oshakati in Oshana, Namibië, skryf vir my: Een oggend was my arm seer. Ek gaan toe na die Staatshospitaal waar ‘n jong weermag-dokter aan diens was en ek kla by hom oor my arm. Hy nooi my toe om saam met hom te stap. Hy neem my toe na die ongevalle […]
Lees meer
Elke aksie ’n reaksie, behalwe as dit by God kom
Daar gebeur baie dinge in ons lewe, maar ons kan nie alles onthou nie. Ek vermoed dat as ons alles moes onthou ons hardeskyf in ons brein gou vol sou raak. Ons onthou gelukkig net die dinge wat ’n groot impak in ons lewe gemaak het. Rêrige groot dinge. Baie mooi dinge, maar ook baie […]
Lees meer
Die petrol vir jou dade
Wat is die petrol vir jou dade? Hoekom doen jy dinge vir ander? Dink ’n bietjie mooi hieroor na. Daar waar niemand jou sien nie, sal jy die papiertjie wat op die grond lê, optel? Daar waar niemand kan sien nie, sal jy die ou verwaarloosde mensie optel en Jesus se liefde uitleef? Daar waar […]
Lees meer
Soli Deo Gloria
Ons gebede klink dikwels soos inkopielysies. Daar is mense wie se gebede anders klink, maar as jou gebede soos myne klink, is dit meestal ’n rits dinge wat ek vra: Hou U hand oor die en daai, sorteer asseblief hierdie probleem uit, maak hom of haar gesond en so vra ons vir die een ingryping […]
Lees meer
‘n Jas vir die koue
Jakkie skryf daar uit Namibië: Die laaste Kruispad stuk laat dink my aan ’n dag kort nadat ek my winkel begin het. Dit was ’n Dinsdag, middel van die maand, verkope was pateties en my gemoed in my skoene. Ek kry ’n oproep van ’n man en onmiddellik kan ek agterkom dat die man iets […]
Lees meer
Uit dankbaarheid
Philippians 4:10-20 Ek is op reis, maar ek verplig myself om by die naaste gym in te gaan, anders land ek tuis met ’n paar ekstra kilo’s en dit raak mos al hoe moeiliker om dit af te skud. Ek stap by die gym in, blykbaar een van die top gyms in die land. Dis […]
Lees meer
Meer as random deeds of kindness
Ons word omtrent elke dag op ons dade gewys. Ons hoor keer op keer dat ons goed moet doen aan ander. En die meeste van ons wil goeddoen aan ander. Maar wanneer die lewe so vinnig hol, is dit nie altyd maklik nie. Ons sukkel om alles te los om eers aan iemand se nood […]
Lees meer