God se Woord in vandag se woorde

Argief


Nog ’n kans

Ons ontmoet nog een van Paulus se vriende wat help om die evangelie uit te dra. Sy naam is Onesimus. Sy verhaal het nie so mooi begin nie. Hy was oorspronklik Filemon se werker, maar het êrens langs die pad gedros. Terwyl hy ’n leeglêer was, loop hy hom vas in Paulus en die verlossende […]

Lees meer

Leef liefde – dis al

Ek wonder, as ek almal vra om die volgende vraag te antwoord, watter woord sal wen: As jy Christenskap in een woord moet opsom, wat sal dit wees? Ek vermoed liefde sal boaan die lys wees.  Alles wat ons as kinders van God doen, moet gebou wees op die fondament van liefde. Of ons nou […]

Lees meer

Kinders van God doen dit anders

Soms het die duiwel ’n houvas op mense en dan is dit oorlog. Hannes (skuilnaam) vertel. Dié storie is nie vir sensitiewe lesers nie. Ek en my vrou is al 22 jaar getroud. Ons het van dag een af probleme gehad. In ons agtste huweliksjaar wou sy my verlaat, omdat ek gevoelens vir ’n ander […]

Lees meer

Jesus het hom ore kom aansit

Sonde se straf is die dood. As jy sonde gedoen het, was die dood en die hel jou voorland. Die dood was die duiwel se speelterrein en ongelukkig het baie mense hierdie doodse pad geloop.   Gelukkig het God ’n plan gehad om hierdie katastrofe eens en vir altyd stop te sit. Jesus is na die […]

Lees meer

Lewe vergifnis

Wanneer kinders nie reg doen nie, moet ons hulle aanspreek, want anders dink hulle ons keer hul verkeerde dade goed. As iemand in ons gesin nie mooi werk met ’n vriend of vriendin nie, trek ek hulle op ’n geskikte tyd eenkant toe en sê mooi vir hulle dis nie hoe ons dit doen dit […]

Lees meer

Jesus sorg vir geen meer vrees

Ken jy werklik vir God? Hoe is jou beeld van God? Soms vang ek my dat ek bang is vir God. Soms wonder ek of ek nie te lou is en dat God my uit Sy mond gaan spoeg nie? Soms sien ek God soos my onderwysers op skool.   Jy sien, ek was gedurig aan […]

Lees meer

Die Vaderhart luister

My seun kry baie dinge met sy ma reg. Ek stem nie altyd saam nie en sê baie keer vir haar sy moenie ons seun ’n leergeleentheid ontneem nie. Maar as ek weer sien, draai hy haar arm so liggies.  ’n Moederhart kan dit nie keer nie. As dit vlees en bloed is, is dit […]

Lees meer

Vergewe om te vergewe

Arrie (skuilnaam) vertel my die aangrypende storie:  Gooi weg daai juk op jou skouers. Raak ontslae van die klip en wrok in jou hart.  Op Saterdag 16 Mei 1970 het ons na die Skyview inry op Kuilsrivier gegaan. Op pad terug, naby Polkadraai, ry ’n dronk man van voor af in ons vas en my […]

Lees meer

God is getrou en vergewe elke keer

Sommige verse in die Bybel onthou ek woord vir woord. Seker omdat ek dit so nodig het en omdat dit gedurig op my van toepassing is. Ek vermoed die vers wat ek al die meeste in my lewe gebruik het, is die ene:   9Maar as ons ons sondes bely – Hy is getrou en regverdig, […]

Lees meer

Familie voordele

Om in ’n familie ingebore te word, het in die meeste gevalle voordele. Ek sê meeste gevalle, want ongelukkig is daar hier en daar families waar dit net afbreek.   Die norm is darem dat ’n familie ’n plek of veilige ruimte is waar jy geleer word hoe om die wêreld aan te vat. Hier kry […]

Lees meer

Sluit aan


Kies waar jy Kruispad wil ontvang. Jy kan enige tyd weer uitteken.