God se Woord in vandag se woorde

Argief


Bid vir mekaar

Ek glo in gebed. As dit nie vir my ma was wat haar knieë stompies vir haar kinders gebid het nie, was ons almal van die pad af. Dis net my ma se gebede wat ons beskerm het. Paulus glo ook daarin en daarom vra hy baie mooi vir die ander Christene van Kolossense: 3Moet […]

Lees meer

Gebed is ons petrol

Corrie Ten Boom het gesê gebed is die enjinkamer van elke gemeente. As die gemeente nie bid nie, is daar net een pad – afdraand. Gebed is die petrol waarop die gelowige loop. As daar nie petrol is nie, gaan hulle staan. Gebed is die begin en die einde van elke gelowige se bestaan. Ek […]

Lees meer

Bid vir jou tjommie op die verkeerde pad

Ons was met vakansie in die Suid-Kaap toe ek hoor van die aanval op my vriend en sy vrou – vieruur die oggend op hul plaas tussen Stellenbosch en Somerset-Wes. Die aanvallers het deur ’n venster geklim en hulle in hul slaapkamer oorval. Hulle is met crowbars geslaan. Gelukkig kon sy vrou ontsnap en die […]

Lees meer

Droom, vra en ontvang

Ons as ouers wil graag die beste hê vir ons kinders. Ons kies die beste skole vir hulle. Ons sit ure langs sportvelde. Ons koop die beste toerusting en alles wat hulle nodig het om die suksespad van die lewe te stap. Ons wil graag hê dat hulle êrens iets in die lewe moet bereik. […]

Lees meer

Praat met God

Soms kan ek lekker met mense gesels. Ander kere sukkel dit. Dan is ek op my senuwees en selfbewus. Ek konsentreer so mooi om die regte goed te sê, dat al die vreugde uit my gewurg word. Die meeste van die kere het dit te doen met wie die ander persoon is. Dalk was die […]

Lees meer

Vra reg om te kry wat jou hart begeer

As my driejarige seun na my toe kom en vra dat ek asseblief vir hom ’n giftige slang moet koop, omdat hy graag daarmee wil speel, sal ek dit nie doen nie. Hy het eenvoudig nie die kennis om nie deur so ’n gevaarlike dier gebyt te word nie.   As my tienerseun kordaat voor my […]

Lees meer

Die Heilige Gees se pad in jou

Die vraag waaroor ek seker die meeste in my lewe gewonder het, was oor hoe ’n mens die stem van die Heilige Gees hoor. Ja, ons het net ’n tydjie terug gehoor dat Hy beheer neem oor ons gewete.  Die gewete se werk is om ons te waarsku as ons verkeerd doen, maar hoe kry […]

Lees meer

Luister na die stem van die Heilige Gees

Ek het dit al so baie gesê en ek vermoed ek sê dit so baie, omdat ek dit self so baie keer moet hoor. Die dag toe ek en jy vir Jesus aangeneem het as ons Verlosser het ons die Heilige Gees ontvang.  Ek vermoed God het geweet dat ons gaan sukkel om te verstaan […]

Lees meer

Ek glo in seën bid

As iemand vir jou sê hy glo in die wonder van ’n spesifieke produk, maar hy of sy het nog nie self die produk gebruik om regtig die wonder van die produk te kon ervaar nie, sou jy die produk gaan koop? Ek vermoed nie so nie.   Ek glo in gebed. Ek glo regtig in […]

Lees meer

Ôk maar mens

Vandag nooi ek jou bietjie in my eie wêreld in. Ek dink dit is goed om ’n slaggie eers net die pas te makeer en so ’n stukkie te sê oor die een agter die keybord en hoekom ek so al te gereeld daar by jou inval.   Ek het ’n lang anderste pad geloop om […]

Lees meer

Sluit aan


Kies waar jy Kruispad wil ontvang. Jy kan enige tyd weer uitteken.