God se Woord in vandag se woorde

Argief


Wysheid afrigters orals op ons pad

As ’n mens jonk en wild is, dink jy mos jy het alles in pag. Jy sal maklik iemand aanvat wat nie soos jy dink en doen nie. Eintlik wens jy dat almal soos jy is, want dan sal die wêreld ’n baie beter plek wees. Maar hoe ouer ’n mens word, besef jy dat […]

Lees meer

Om vry van die verlede te leef

’n Klompie jare gelede kry ek ’n e-pos van Annie. ’n Klein stukkie lig kom in haar donker wêreld op. Sy skryf:  Jy het so pas my lewe gered met die e-pos. Ek wou my lewe neem. Ek het nie krag gehad nie, maar het tog die e-pos gelees. Ek glo dit kom direk van […]

Lees meer

Doen wat die coach sê: Wees wys!

Daar is ’n Afrikaanse spreekwoord wat sê: Hy dra water aan met ’n mandjie. Die betekenis daarvan is dat iemand iets probeer doen, maar nie genoeg wysheid het om dit reg te doen nie. Hy probeer iets doen, maar hy het nie genoeg kennis dat ’n mandjie nie eintlik ’n goeie houer is om water […]

Lees meer

Duister dinge en dom woorde

Die Jesus volgelinge in die Bybelse tyd het dit nie maklik gehad nie. Van die regering se kant was daar druk om hulle uit die weg te ruim en die kerk van die dag het aktief probeer om hulle van die aarde af te vee. Maar meer nog, mense in die direkte omgewing het hulle […]

Lees meer

Sonder maskers

Ek moet ’n gebed doen op ’n vriend se vyftigste verjaarsdag. Ek weet daar gaan mense wees wat anders glo en selfs die wat glad nie glo nie. Wat bid ’n mens dan nou? Ons staan reg bo in die berge by ’n baie grand restourant en ek kan nie anders as om God te […]

Lees meer

Wees content

Almal weet van die oorlog tussen Rusland en Oekraïne. Dit is op elke nuuskanaal. Maar weet jy dat daar in Afghanistan, Ethiopië, Jemen en Saoedi-Arabië burgeroorloë aan die gang is? Dan is daar by die 20 ander lande wat ook in oorloë gewikkel is, hoofsaaklik teen terroriste of dwelmsindikate. Dit lyk rof in die wêreld […]

Lees meer

Wysheid en nederigheid benodig

Ek bly vêr weg van politiek. Ek lewer nie kommentaar nie, maar ons almal kan sien dat daar in ons land ’n paar departemente is wat uitmekaarval. Die grootste rede, volgens my, is dat daar mense in poste aangestel is wat nie weet hoe om hulle pos te vul, hul skoene vol te staan en […]

Lees meer

Waar’s God se seën dan heen?

Ek en ’n vriend sit rustig op ons kampstoele en ek getuig hoe goed God vir ons is. Ek moet myself keer om nie die gesprek oor te vat nie, want daar is soveel stories wat ek wil vertel van hoe getrou God is en elke maand voorsien. Skielik vra hy hoekom daar dan plekke […]

Lees meer

Wysheid wat deurbreek

’n Man praat met my via ons webtuiste se chat-funksie. Hy wil net met iemand praat. Hy sê hy wil die uitdagings wat voor hom en sy vrou se deur lê, so ‘n bietjie wind gee. Hy wil met iemand gesels, want hy weet nie meer wat om te doen nie. Die ding is besig […]

Lees meer

Die coach se gebed

Ek en Renata sit op die lughawe en eet vinnig ietsie voor ons die hemele bestyg. Ek is haastig om te bestel, want netnou moet ons loop voor die kos gekom het. Dan sal ek nie dik van die lag wees nie. Renata maak soos sy altyd maak en neem haar tyd. Sy begin sommer […]

Lees meer

Sluit aan


Kies waar jy Kruispad wil ontvang. Jy kan enige tyd weer uitteken.