Leef liefde ook vir die antichris
Baie van ons het grootgeword in gemeenskappe waar die meeste mense hulself as gelowiges beskou het. Mense het nie noodwendig met hulle geloof op hulle mou rondgeloop nie, maar min het openlik teen Jesus standpunt ingeneem. Selfs mense wat nié geglo nie, het hulle hul eie gang gegaan en gesorg dat daar nie veel branders […]
Lees meer
Om te glo
23En dít is sy gebod: Ons moet in sy Seun, Jesus Christus, glo. Die grootste opdrag van God, die grootste wet vir elke mens op aarde, is dat ons moet glo in Jesus Christus. Ons moet glo dat Jesus die Seun van God is en dat God Hom gekies het om te sterf vir die […]
Lees meer
Geloof wat wankel
Dit raak al hoe moeiliker om te glo. Hoe slimmer die mens word, hoe meer hy die wetenskap leer ken, hoe dieper hy in die magtige heelal grawe, hoe groter die uitdaging om soos ’n kind te glo. Jesus het mos gesê ons moet weer soos kinders glo om die ewige lewe te beërwe. Wanneer […]
Lees meer
Bly net glo
Soms wonder ek of God en Jesus regtig is. Ja, soms pak die twyfel my en dan wonder ek. Dan dink ek so by myself en sê dat my pa en al die ander groot teologiese omies sekerlik nie die pot sou misgesit het nie. Ek kry dan die ouens wat nie glo nie so […]
Lees meer
Lewende geloof verdryf twyfel
Dis Kersfees en my vriend en sy gesin is in ’n ander land. Hulle maak gereed om op Kersdag saam met die oudste seun na hul kerk te gaan. Die jongste seun sê hy gaan nie saam nie. Dis die ouer broer wat hom aanvat en wil weet hoekom hy nie saamgaan nie. Geskok hoor […]
Lees meer
Doen wat die coach sê: Staan sterk!
Die lewe is nie maklik nie. Daar is soveel uitdagings. Dis ’n uitdaging om aan die einde van die maand al die rekeninge te betaal en sonder aankondiging breek iets of kom daar ’n dief in die nag en vat nog van die min wat jy het. Dit laat ’n mens met jou hande in […]
Lees meer
Ek glo in seën bid
As iemand vir jou sê hy glo in die wonder van ’n spesifieke produk, maar hy of sy het nog nie self die produk gebruik om regtig die wonder van die produk te kon ervaar nie, sou jy die produk gaan koop? Ek vermoed nie so nie. Ek glo in gebed. Ek glo regtig in […]
Lees meer
Gumtree aankope sonder sien
Ek is ’n vurige Gumtreeman. Vir dié van julle wat nie weet nie, dis ’n aanlyn platform waar jy goed kan koop en verkoop. Ek het al baie dinge deur Gumtree gekoop en verkoop. Ons bestaande drone waarmee ons materiaal afneem vir ons YouTube-preke moes vervang word. Ons kry toe ’n stewige donasie van ’n […]
Lees meer
Bid net
Klik hier om na Sondag se preek van Gerjo Ben: Watter grond lê in jou hart? op YouTube te kyk. Klik hier om op ons YouTube Channel te subscribe. As jou beste vriend in ’n finansiële verknorsing sit en jy het toegang tot onuitputlike fondse, sal jy vir hom of haar genoeg gee om weer […]
Lees meer
Kom maar net so
Baie mense het ’n probleem met Ragab wat daar in Josua 1 die spioene van die volk gehelp het. En hier word sy weer as voorbeeld gebruik: 25Dink nou maar aan Ragab. Sy was mos daardie straatvrou van Jerigo. Was dit nie juis haar optrede – toe sy die spioene van Israel versorg en in […]
Lees meer