God se Woord in vandag se woorde

Argief


Jou beloning kom

Hulle sê mos: A Christian’s benefits is out of this world. En dit is so! Ons beloning kom eers in die lewe hierna. So wanneer ons hier werk, moet ons nie vir ons base hier op aarde werk nie. Hulle is almal maar net mense en gaan ons om elke hoek en draai teleurstel. Ons […]

Lees meer

Vir wie werk jy?

Baie van ons bring die meeste van ons tyd by die werk deur. As jy nie gelukkig is waar jy werk nie, kan dit van jou ’n vreeslike ou knorpot maak. Al die negatiewe energie kry êrens ’n opgaarplekkie, maar op een of ander stadium gaan dit met ’n moewiese ontploffing na buite storm. Weet […]

Lees meer

Christenskap is ’n werkwoord

Taalkundig is Christen eintlik ’n selfstandige naamwoord, want dit dui die naam van ’n spesifieke groep aan. Ek wil eintlik sê dis ’n werkwoord, want om ’n Christen, ’n ware Christen te wees, veronderstel werk.  Miskien moet ons net eers hier die pas markeer. Gou sal mense op en af spring as ’n mens oor […]

Lees meer

Wees ’n goeie werker

As ek terugkyk oor my lewe, was ek baie bevoorreg om goeie werke en goeie werksomstandighede te kon hê. Orals waar ek gewerk het, het ek gewerk asof dit my besigheid was. Selfs op die plase waar ek geboer het, het ek gewerk asof dit my plaas was. Daar was nooit ’n inval- of uitvaltyd […]

Lees meer

As God hoere en hul kinders kan gebruik

Daar is ’n paar groot karakters in die Ou Testament waarvan ons nie eintlik weet nie. 32Wat meer hoef ek nog te sê? Ek kan heeldag besig bly om nog sulke voorbeelde te gee. Dink maar net aan Gideon, Barak, Simson, Jefta, Dawid, Samuel en al die ander manne wat God se boodskap moes verkondig. […]

Lees meer

Saai vreugde

Paulus verwag van Filemon om iets te doen wat nie eintlik gewoonlik in hulle kultuur gedoen word nie. In hulle tyd het ’n eienaar nie sommer sy slaaf weer teruggeneem nie. As ’n slaaf eers een keer gedros het, is die kans goed dat hy dit weer gaan doen. As ’n slaaf eers gesteel het, […]

Lees meer

Werk met goeie vrugte

(Soos jy seker agtergekom het, sukkel ons weer met ons e-pos stuurtprogram. Die IT manne werk daaraan.) Die Jode het ’n spreekwoord wat sê dat as jy jou kind nie ’n ambag aanleer nie, dan leer jy hom of haar om te steel. In enige land waar die werkloosheidsyfer hoog is, is diefstal ook hoog. […]

Lees meer

Werk as lig daar waar jy werk

Toe ek as jong man in Engeland was, was die Suid-Afrikaners hoog op aanvraag. As jy as Suid-Afrikaner aansoek gedoen het vir werk, was die kans baie goed dat jy dit sou kry. Want Suid-Afrikaners was hardwerkend. Hulle hande het vir niks verkeerd gestaan nie en hulle was nie bang om werk te doen waarvoor […]

Lees meer

Sosiale netwerke steel

Die sosiale netwerke is verslawend. Uit die aard van ons bediening moet ek gedurig seker maak dat al die plasings na die verskillende platforms op die sosiale netwerke deur is. Maar toe kom ek agter dat ek nie net kyk of al ons goed geland het nie. Ek snuffel sommer gou deur die nuusvoere om […]

Lees meer

Vrede en vreugde by jou werk

Die meeste van ’n mens se wakkertyd is jy by jou werk. Die plek waar jy werk, die mense wat saam met jou werk, die mense vir wie jy werk, het ’n groot invloed op jou. Kyk ’n bietjie hoe lyk jy as jy by die huis kom en nie ’n goeie dag by die […]

Lees meer

Sluit aan


Kies waar jy Kruispad wil ontvang. Jy kan enige tyd weer uitteken.