God se Woord in vandag se woorde

Argief


Werk met respek

Dit is nou al ’n paar jaar wat ek uit die besigheidswêreld weg is. Daar was goeie tye, maar ook uitdagende tye wanneer die kontantvloei nie lekker wou loop nie. Ek het baie van besigheid geleer. Van voorsieners wat graag wou help, maar ook van debiteure wat jy moet gaan lek om jou eie geld […]

Lees meer

’n Ou wat werk vir die Here doen

’n Vriend deel met my e-posgesprekke met ’n kliënt aan wie hy ’n naaimasjien verkoop het: Goeie middag Ek wil net vir jou baie, baie dankie sê vir die wonderlike masjien. Ek was nog nooit so gelukkig met ‘n masjien soos met die een wat ek nou het nie. Baie dankie dat jy bereid was […]

Lees meer

Wat sê ander gelowiges oor jou werk?

Die boodskap is eenvoudig: Ons moet ons werk 100% doen. Niemand moet ooit ’n vinger na ons kant kan wys nie. Christene moet vir ander mense wys hoe word daar eintlik gewerk. Ons weet mos van die ekstra myl wat geloop moet word, maar wie staan eerste by die deur as die vyfuur klok slaan? […]

Lees meer

Geld vir jou arbeid

’n Vriend vertel my van die groot projekte waarmee sy kinders besig is. Hy vertel ook van die uitdagings wat aan die jong manne se deure klop. Die afgelope twee maande hou ’n groot maatskappy ’n hoop geld wat hulle toekom sommer net terug. Ek kry ’n kol op my maag, want ek onthou nog […]

Lees meer

Potte krap

Welkom 2019! Mag hierdie jaar vir jou baie vreugde en vrede bring. Mag ons saam lekker deur God se Woord stap en so geestelik groei om ‘n verskil in die wêreld te maak. Dis nie net ‘n nuwe jaar nie, maar ook ‘n nuwe look and feel vir ons nuusbrief. Dankie vir die span by […]

Lees meer

Bewoon, bewerk en bewaar

Wat dink ander mense van my? Wat dink ander mense van jou? En dadelik hoor ek hoe mense sê dat hulle nie ’n saak het met wat ander mense van hulle dink nie. Hulle leef nie vir ander mense nie. Dit is seker reg so. Ons moenie toelaat dat wat ander mense van ons dink […]

Lees meer

God is eintlik die baas

Efesiërs  6:1-9 As Jesus vandag daar by jou instap en vir jou iets vra om te doen, is ek doodseker dat jy dit tot die beste van jou vermoë sal doen. Jy sal alles uithaal en geen moeite sal te veel wees om die opdrag van Jesus uit te voer nie, nè? Die groot vraag […]

Lees meer

Sluit aan


Kies waar jy Kruispad wil ontvang. Jy kan enige tyd weer uitteken.