God se Woord in vandag se woorde

Elke Sondagoggend vanaf 06h00 — aanlyn erediens

Sluit aan →

Aanlyn Erediens


Wat ’n wonderlike manier om God se Woord in vandag se woorde met julle te deel! Tegnologie maak die wêreld kleiner en alhoewel fisiese isolasie op die oomblik ’n realiteit is, kan niks die bande van liefde onder gelowiges beperk nie. Kom ervaar die gemeenskap van gelowiges op ’n splinternuwe manier. Elke Sondagoggend om 9h00.


Aanlyn erediens Vorige eredienste
Aanlyn Erediens

Inligting video


In ‘n onderhoud op KykNet se Dagbreek program vertel Gerjo Ben meer van Kruispad. Kruispad is ’n christelike bediening wat gebruikers/lidmate elektronies met die Woord van God bedien. Die wêreld raas so daar buite dat die mens nie meer God se Woord hoor nie. Daarom poog Kruispad bediening om God se Woord in gewone verstaanbare […]

Inligting video

Vorige Kruispaaie


Alles in God se hande

2 Samuel 15:25-26 Die koning sê toe vir Sadok: “Vat die ark van God terug stad toe. Miskien sal die Here …

LEES MEER

God kyk uit vir ons

2 Samuel 16:11-12 Dawid sê toe verder vir Abisai en al sy amptenare: “My bloedeie kind wil my doodmaak. …

LEES MEER

Die pad van ware berou

Psalm 51:1-4 3 God, wees my genadig. U het tog u kinders baie lief. Vergewe my al my sonde omdat U u kinders …

LEES MEER

Klankgrepe


#1376 Die hart van ‘n dienskneg

Matteus 20:28 “Hy het nie gekom om gedien te word nie, maar om te dien …”

#1375 Waar is God se seën heen

Jakobus 1:12-18 Die Here gebruik slegte of moeilike dinge in ons lewe om te kyk of ons lojaal aan Hom gaan bly. Ware geluk is om dié toets met vlieënde vaandels te slaag. God noem sulke mense wenners in die lewe. Hy sal hulle deel van sy familie maak. Hulle sal vir altyd by God […]

Leef God – Wie sit op jou troon?

Hierdie week se boodskap uit Jakobus vra twee eerlike vrae: Sit ek dalk op God se stoel? Oordeel ek ander se harte, of probeer ek my môre beheer? Kom ontdek hoe ’n Geesvervulde lewe leer om met vertroue te sê: “As die Here wil.” Ek bid dat hierdie boodskap jou sal bemoedig en help om […]

The Cross

Wat Sê Die Lesers?

Party dae loop die trane - ander dae lag jy van oor tot oor - maar daar is altyd 'n les wat jy kan leer van Kruispad.  Baie dankie

Elma

Net om dankie te sê... soms is Kruispad my enigste konneksie met Jesus in hierdie gejaagde lewe... mis beslis nie my paar minute met Kruispad.

Magrieta

Kruispad maak bybelstudie fun!

Johan

Kruispad is werklik 'n blessing en brandstof vir die dag!

Nico

Kruispad het al in baie donker tye vir my die regte boodskap op die regte tyd gestuur.

Charmaine

Kruispad bring altyd hoop wanneer alles voel of dit uitmekaar val.

Cecilia

Elke Kruispad dagstukkie is aktueel, inspirerend en opbouend.

Lettie

Ek kan nie wag om my dagstukkie elke dag te lees nie!  Partykeer so spot on dit is asof dit wraggies dan net vir my bedoel is!  Great, great, great!!

Lizelle

Ek is 72 jaar. Geniet Kruispad geweldig. Baie dankie vir julle wonderlike werk. Jesus klap hande.

Marie

Kruispad is my dagkrag.

Monica

Dis soos 'n peanut butter broodjie eet... jy lek nog lank jou kieste en verhemelte af na jy die toebroodjie verorber het.

Ebie

Brood vir my siel!

Magda

Ek sien telkens uit om Kruispad te lees en fwd dit sommer dadelik daarna na my kinders in Australië en sussie in Engeland. Ek waardeer al die tyd wat hierin gesit word.

Hannatjie

Baie baie dankie. Hou asb aan met saai. Dis 'n honger aarde waarop die korrels val.

Annelie

Die Kruispad boeke het my lewe beslis verander, WANT dis so prakties geskryf en vorm deel van ons allerdaagse lewe. Dankie dankie..... Shalom.

Lizette

Ek maak somtyds verkeerde keuses in die lewe, maar met Kruispad het ek geleer ek moet keuses maak wat GOD my HEMELSE VADER trots maak.

Ernie

Kruispad is absoluut vir my 'n rigting vir elke dag. Baie baie dankie, moet nooit ophou waarmee jul besig is nie!

Talita

Baie dankie vir al die Kruispaaie wat uitgestuur word, by ons het dit al baie mense nader aan die Here gebring en mense deel met ons hul ervarings.

Groete uit Douglas

Sluit Aan


Besoek ons web-winkel om Kruispad leesstof aan te skaf

Besoek ons winkel
Kruispad Boek

Ondersteun Ons Borge


Stuur jou gebedsversoek — ons bid saam met jou.

Gebedsversoek