Lewe in konteks
Ons is vyf goeie pelle wat mekaar al ken van laerskool af. Ons hou steeds gereeld kontak, en natuurlik het ons ’n WhatsApp-groep waar ons mekaar gereeld bombardeer met lawwe grappies en snaakse aanmerkings. Een van ons het Australië toe geëmigreer, maar elke keer as hy weer in die land is, reël ons ’n lekker […]
Lees meer
Doen reg, al doen jy of ander verkeerd
Ek vat die langpad na die noorde. Ek hou van ry, maar die stuk tussen Laingsburg en Beaufort-Wes is maar altyd uitmergelend en soos gewoonlik slaap my passasiers al te lekker. Ek het Jakaranda FM se toep afgelaai en ek hoor ’n advertensie van hul potgooiprogram wat handel oor die groot misdade in Suid-Afrika. Dis […]
Lees meer
Lewe sonder ’n bak met pere
Ons staan elke dag voor keuses. Sommige is maklike keuses. Sommige weet ons sommer van die staanspoor is verkeerd en ons kyk nie eers in daardie rigting nie. Sommige kere is dit nie altyd so maklik om te onderskei watter kant toe is reg nie. Sommige kere weet ons dit is verkeerd, maar tog doen […]
Lees meer
Doen wat die coach sê: Doen reg!
My seun besluit sommer so op die ingewing van die oomblik om die Ironman 70.3 in Mosselbaai te gaan doen. Sonder dat hy té veel oefen, gaan neem hy deel en doen bo verwagting baie goed. Toe het die gogga hom reeds gebyt en hy besluit om te begin oefen vir die Ironman 140.6. Dit […]
Lees meer
Beloftes, T-hemp en gedrag
As daar nie iets in die toekoms is om na uit te sien nie, waarvoor lewe ’n mens dan? As die donker wolke op die horison lê, waarvoor wil jy dan uit jou bed klim? As die son nie in die ooste sy kop lig nie, sal ons sekerlik net bly lê. Ons mense het […]
Lees meer
Dade wat mooi loop
Ek stap stalletjie vir stalletjie deur by Nampo in Bredasdorp. Dis vir my so lekker om te sien watter nuwe produkte daar is om die boerdery vir die boere makliker te maak. Ek staan lank en gesels met die bekendes. As boerdery lank gelede in jou are was, loop dit nooit weer uit nie. As […]
Lees meer
Skyn jou lig in alle omstandighede
Die mense vir wie Petrus skryf se profiel lyk so bietjie anders as ons s’n. Die mense is baie jong Christene. Die meeste van hulle het nie ’n voorbeeld van ouers wat ’n Christelike lewe gelei het nie. Baie van hulle is slawe en ons moet onthou dat slawe nie altyd so goed behandel is […]
Lees meer
Moenie mors met God se genade
Baie mense verstaan nie die genade van die Here nie. Ons wat in ’n wêreld woon waar jy moet werk vir alles wat jy wil hê, verstaan nie dat ons genade gratis ontvang nie. Daarom wil mense baie keer ietsie doen vir genade. Maar genade is nie “verdienbaar” nie. Genade het in die prentjie verskyn […]
Lees meer
Lewende stene in God se virtuele huis
Die tempel het sentraal gestaan in die Jode se aanbidding. Dit was ’n forse gebou waar hulle geglo het God leef. Hier het hulle tot Hom geoffer. Hier het hulle met oorgawe vir God gedien. Maar in die jaar 70 na Christus het die Romeine gekom en die tempel platgevee met die aarde. Dit was […]
Lees meer
Lewe soos God graag wil hê
Ek doen navorsing onder die mense wat na ons aanlyndienste op YouTube kyk. Ek wil weet of ons die bal raak slaan en waar ons dalk moet aanpassing doen, sodat God se Woord in vandag se woorde kan grondvat. Ek vra sommer so terloops oor watter onderwerpe sou hulle graag meer wil leer. Die vraag […]
Lees meer