Jesus sorg vir geen meer vrees
Ken jy werklik vir God? Hoe is jou beeld van God? Soms vang ek my dat ek bang is vir God. Soms wonder ek of ek nie te lou is en dat God my uit Sy mond gaan spoeg nie? Soms sien ek God soos my onderwysers op skool. Jy sien, ek was gedurig aan […]
Lees meer
Lewe Jesus
As ek jou sou vra om drie van die eienskappe van Jesus wat vir jou uitstaan, neer te skryf,wat sal dit wees? Elkeen van ons sal seker ’n ander lysie hê, want dit hang af van waar jy nou in jou lewe is. Waardeur jy al is en wat nou op jou bord is. As […]
Lees meer
Die Vaderhart luister
My seun kry baie dinge met sy ma reg. Ek stem nie altyd saam nie en sê baie keer vir haar sy moenie ons seun ’n leergeleentheid ontneem nie. Maar as ek weer sien, draai hy haar arm so liggies. ’n Moederhart kan dit nie keer nie. As dit vlees en bloed is, is dit […]
Lees meer
Familie voordele
Om in ’n familie ingebore te word, het in die meeste gevalle voordele. Ek sê meeste gevalle, want ongelukkig is daar hier en daar families waar dit net afbreek. Die norm is darem dat ’n familie ’n plek of veilige ruimte is waar jy geleer word hoe om die wêreld aan te vat. Hier kry […]
Lees meer
Christenskap is ’n werkwoord
Taalkundig is Christen eintlik ’n selfstandige naamwoord, want dit dui die naam van ’n spesifieke groep aan. Ek wil eintlik sê dis ’n werkwoord, want om ’n Christen, ’n ware Christen te wees, veronderstel werk. Miskien moet ons net eers hier die pas markeer. Gou sal mense op en af spring as ’n mens oor […]
Lees meer
Swaarkry ter wille van sondeloos
Jesus het dit nie maklik gehad op aarde nie. Hy het erg gely. Hy is uitgestoot en verwerp. Hy is valslik beskuldig. Hy is gespoeg en geslaan met swepe dat die blood loop. Op die ou end is spykers deur Sy hande en voete gekap en Hy is aan ’n kruis gehang. Jesus is dood […]
Lees meer
Die lewe is nie maklik nie!
Die lewe is nie maklik nie! Dis asof kanker onder elke bos uitgeskop word. Motorongelukke raak net meer en groter en saai ongelooflike verwoesting. Sonder aankondiging sak die son oor mense se finansiële landskap en dis nag. Ewe skielik leer ons woorde soos palliatiewe sorg. Mense staan lang toue by ’n MRI- skanderingsmasjien. My groot […]
Lees meer
Ons siel moet kies
Die opsomming van die wet sê dat ons vir God moet lief wees met ons hele hart en siel en krag en verstand. Met ons hele wese, met alles in ons moet ons God dien. Daar moenie ’n stukkie van ons wees wat nie aan God toegewy is nie. Die hart en verstand met al […]
Lees meer
Vir ander se verkeerde dade
Ek is ’n prentjiemens en bou graag my eie stories aanmekaar. Baie keer wil ek ’n vlieg teen die muur wees om die geboorte van iets groot te kon meemaak. Ek sou nogal graag in God se koukuskamer wou wees toe die redding van die mens beplan is. Dit was God se oorlopende liefde vir […]
Lees meer
Slegs Jesus in die middel
Wat is bekommernis? Wanneer begin ons stres? Wanneer ons nie meer in beheer is nie. Wanneer dinge buite beheer raak. As ek genoeg geld in die bank het, stres ek dan? Nee, want ek is in beheer van my geldsake. Maar as ek onseker is of daar genoeg geld teen die einde van die maand […]
Lees meer