God se Woord in vandag se woorde

Argief


Die regte ding om te doen

My vrou was bevoorreg om vir ’n paar dae in Tasia, ’n klassieke ou klooster in Frankryk, haar geestelike batterye te gaan laai. Daar ontmoet sy ’n twintigjarige Poolse meisie. Dit was nie ’n jaar later nie of sy daag hier by ons voorstoep op. Sy het gekom om te kom help met die Tasia-byeenkoms […]

Lees meer

Promotor van goeie goeters

’n Kind van God 8… is lief vir wat goed is (1983-vertaling). Christene word aangetrek deur goeie goeters. Maar meer nog, hulle jaag goeie dinge met alles in hulle na. Dit werk soos ’n magneet. Dinge wat goed is trek hulle aan. Dit veronderstel natuurlik dat negatiewe dinge hulle wegstoot. Slegte goeters laat walg en […]

Lees meer

Spring ander in die lug oor jou?

In die gedeelte kom ’n mens duidelik agter dat Paulus baie respek het vir die mense van Tessalonika. Hy is so opgewonde oor hulle dat hy graag weer by hulle wil gaan kuier, maar kort-kort word daar ’n stokkie voor gesteek. Paulus is opgewonde oor die mense se geloof. Hy loop oor van vreugde omdat […]

Lees meer

Die petrol vir jou dade

Wat is die petrol vir jou dade? Hoekom doen jy dinge vir ander? Dink ’n bietjie mooi hieroor na. Daar waar niemand jou sien nie, sal jy die papiertjie wat op die grond lê, optel? Daar waar niemand kan sien nie, sal jy die ou verwaarloosde mensie optel en Jesus se liefde uitleef? Daar waar […]

Lees meer

Koffie vir kersfees

Sjoe, die jaar is amper verby en hier is die laaste Kruispad vir die jaar. 2016 was ’n woelige jaar met ’n hele paar uitdagings, maar ook baie keer goeie nuus wat op ons skerms ingekom het. So stuur ons nie te lank terug ’n Kruispad uit met die storie van ’n koffiewinkel in Europa […]

Lees meer

Sluit aan


Kies waar jy Kruispad wil ontvang. Jy kan enige tyd weer uitteken.