Geen vervaldatum meer nie
Filippense 3:17-21 Vooruitsigte van dit wat in die toekoms lê, kan nogal my gedrag beïnvloed. As die vakansie nader kom, kry ek sommer ekstra energie om die laaste werksverpligtinge af te handel, want daar is mos ’n beloning wat wag – ’n heerlike tyd van rus. As daar nie eintlik iets in die toekoms is […]
Lees meer
’n Knielende lewe
Filippense 2:6-11 Ek hou nie van sci-fi flieks nie. Nog minder van horror flieks. Ek het nie ’n maag daarvoor nie. Ek is sommer van die begin af al bang en dan staan ek op en gaan doen niks op ’n ander plek. Ek dink as jy al dié soort flieks wat al ooit gemaak […]
Lees meer
Klaar geoefen en klaar gesweet
2 Korintiërs 5:1-5 As ek by die gym instap, loer ek na die manne wat so netjies gestort, gekam en gepoeier by die deure uitstap. Die manne lyk en ruik sommer lekker en stap met ’n wip in hulle stap. Dan wens ek, ek is hulle. Ek wens ek is net soos hulle klaar. Klaar […]
Lees meer
Die ewige lewe hou nie op nie
2 Korintiërs 5:1-5 Paulus het aan die begin van die brief hard gepraat met die mense van Korinte oor die manier hoe hulle lewe en hoe hulle eintlik behoort te lewe. In die volgende paar hoofstukke handel dit meer oor dieper teologiese waarhede. Op ’n eenvoudige manier kom breek Paulus die pad wat kinders van […]
Lees meer