God se Woord in vandag se woorde

#14 Om met wysheid op te tree


Ons praat vanoggend weer ’n bietjie oor wysheid. Ons het dikwels wysheid nodig in ons gesprekke met ander. Of dit nou is om konflik op te los tussen jou en jou lewensmaat of tussen jou en jou kinders en of dit in ’n gesprek is tussen kollegas of vennote… Paulus gee goeie raad in Kolossense […]


Sluit Aan


Besoek ons web-winkel om Kruispad leesstof aan te skaf

Besoek ons winkel
Kruispad Boek