God se Woord in vandag se woorde

#142 Praat jy makliker van God as met God?


Baie van ons het grootgeword met godsdiens in die huis. Ons het van jongs af Bybelstories oor Adam en Eva tot by Noag se ark gehoor en van Daniël in die leeukuil tot by Jesus se geboorte en sy 12 dissipels.


Sluit Aan


Besoek ons web-winkel om Kruispad leesstof aan te skaf

Besoek ons winkel
Kruispad Boek