God se Woord in vandag se woorde

#145 Voor wie gaan jy buig?


Baie van ons was al in omstandighede wat veroorsaak het dat ons moedeloos of bitter geraak het. Dink bv aan ‘n huwelik wat op die rotse is, of ‘n tyding van ‘n terminale siekte, of die dood van ‘n geliefde. Dis sulke tye wanneer mense kan dink dat God hulle in die steek gelaat het […]


Sluit Aan


Besoek ons web-winkel om Kruispad leesstof aan te skaf

Besoek ons winkel
Kruispad Boek