#116 Is God vir jou ‘n werklikheid?
Ons het vir Josef in Genesis leer ken as ‘n man wat deurlopend op God vertrou, nie net nou en dan wanneer hy so voel nie. Hierdie karaktereienskap van Josef het gemaak dat dit goed gegaan het hom, ongeag die omstandighede waarin hy was. Josef het geleef soos ‘n man wat onwrikbaar op God vertrou […]
