#166 ‘n Lewe wat iets beteken
Wat gaan vandag anders maak as gister? Gaan ons maar weer soos gewoonlik opstaan, aantrek, eet en dan die gewone dagtake aanpak? Of soek jy ook na iets wat jou lewe meer betekenisvol kan maak?