#168 Teenoorgestelde pole
Die wetenskap leer ons dat teenoorgestelde magnetiese pole mekaar aantrek, en dat dieselfde pole mekaar afstoot. Wanneer ons van verliefde paartjies praat, gebruik ons ‘n soortgelyke uitdrukking, of ons sê dat die 2 soos magnete aan mekaar klou.
