God se Woord in vandag se woorde

#197 Regte treetjies


’n Goeie vriend van my bel my op ’n weekaand en sê ons moet saam met hulle gaan pizza eet en hy betaal. “In die middel van die week?” vra ek verbaas, want ek weet sy besigheid is aan die sukkel. “Jip,” sê hy, “ons kom laai julle nou op.”


Sluit Aan


Besoek ons web-winkel om Kruispad leesstof aan te skaf

Besoek ons winkel
Kruispad Boek