#207 Pasop vir wolf in skaapsklere
Toe ek in die weermag was, was dit maar ’n rowwe tyd. Ek was deel van Meg Infanterie eenheid en daar was gereeld groot operasies waar die vyand met mag aangeval is. Daar het egter baie energie ingegaan in die beplanning van so ’n operasie. Elke afdeling het sy werk gekry en almal moes hard saamwerk om ’n […]
