#219 Watter verskil maak jy?
‘n Vriend daar uit Outshoorn vertel vir my die storie van sy vriend se hond. Hy vertel, my vriend en buurman is vandag begrawe, ‘n man so na aan God se hart. Hy het vir die Here en goeie werke geleef.