God se Woord in vandag se woorde

#240 Hoe dors is jy?


Wanneer laas was jy so dors dat jou tong aan jou verhemelte vasgesit het? As dit gebeur, is dit ‘n teken dat jou liggaam na water smag. In Jesaja 55:1 is daar ‘n uitnodiging: “Kom en drink, almal wat dors is. Luister mooi aan wie word die uitnodiging gerig. Aan ALMAL. God is nie kieskeurig wanneer Hy […]


Sluit Aan


Besoek ons web-winkel om Kruispad leesstof aan te skaf

Besoek ons winkel
Kruispad Boek