God se Woord in vandag se woorde

#249 Elke outjie het ’n foutjie


Elke outjie het ’n foutjie. Party van ons het ’n hele paar en om dit in ’n verkleinvorm te noem, doen redelik afbreek aan die waarheid. Ja, die meeste van ons sukkel met ’n stuk sonde wat te gereeld by ons lewe se voordeur opdaag. Ons weet ons moet hom nie inlaat nie, maar heel laas, as ons weer kom […]


Sluit Aan


Besoek ons web-winkel om Kruispad leesstof aan te skaf

Besoek ons winkel
Kruispad Boek