#25 Geroep vir wat?
’n Tydjie na sy bekering gee Paulus ’n beknopte CV in Rom1. Hy sê: 1Van Paulus. Ek dien Christus Jesus. Hy het my aangestel as apostel. Dit is my taak om God se goeie nuus oral bekend te maak. Hy sê vir die ouens dat hulle maar kan luister wat hy sê, die woorde ernstig opneem, […]
