#265 Sonde sus slaap
Ek hou van eet. Ek hou daarvan om gedurig te eet – die dat ek so lyk. Vir my is elke maal ’n geleentheid, ja ’n event om bymekaar te wees en lekker saam te kuier.