#270 Hoe begin jy jou dag?
Hoe begin jy jou dag? Elkeen van ons het ons eie oggend-roetine. Party begin met strekoefeninge sodra hulle opstaan, ander maak heel eerste die bed op, party glo daarin om te glimlag sodra hulle hulle oë oopmaak, ander drink weer ‘n louwarm watertjie met suurlemoen en ja, ek weet, daar is van julle wat nie […]
