#316 Lyk vandag soos gister?
As jy soggens jou oë oopmaak, lê ‘n splinternuwe dag voor jou. ‘n Dag met ongeveer 12 ure waarin baie dinge kan gebeur.