#317 God se eiendom
Veral wanneer dit swaar gaan bevraagteken ek baie gou myself. Is ek goed genoeg? Is dit in my om die wa deur die drif te trek? En dan wil-wil ek my waarde begin bevraagteken.