#329 Voortbeur in die swaar
Partymaal is die lewe net te veel. Partymaal druk die lewe jou dat jou oë traan. Dalk is dit finansies wat druk. Dalk is dit jou eggenoot wat heeltyd dwars in die gang voor jou staan.