#33 Die huwelik
Ek en Renata wat in die Spur gesit het en gekyk het hoë twee ou getroudes die hele aand nie ’n woord met mekaar praat nie. Toe sê ons met bravade dat dit nie so met ons huwelik gaan werk nie. Ons sal altyd iets hê om te sê en sal nooit so stilsit en niks […]
