#341 Bid dat die olie so spat
Ek glo in gebed. Ek glo dat gebed ’n gesprek met ons lewende Vader is en dat Hy hoor. Ek glo dat gebed ’n kragtige uitwerking het. Ek glo dat gebed mense verander.