#357 Pick me! Pick me!
Ek wonder of ons altyd besef hoe gelukkig ons is. Nee, gelukkig is te dun hier. Kom ons gee dit meer gewig. Ek weet nie of ons aldag besef hoe tonne en tonne genade oor ons uitgestort word nie.