#37 Maak ’n verskil!
Vincent van Goch het ’n baie aangrypende skildery van ‘n kerk gemaak. As mens lank na die prent kyk, kom jy gou die fout agter. Daar is geen deure nie. Dit was nie lank nadat hy die prent klaat geskilder het nie, wat hy in ’n veld naby die kerk selfdood gepleeg het. Nou hoekom […]
