#41 Jesus stuur die 72 uit
Ek het vir 12 jaar op twee wonderlike wynplase in die Boland geboer. Dit was ’n wonderlike tyd in my lewe, tog was dit harde werk dwarsdeur die jaar. Dit was nie net sommer vir pars aan die begin van die jaar nie. Daar was baie dinge wat eers moes gebeur vir ’n suksesvolle oes. Dit het […]
