#414 God se droom is groter as joune
As ‘n mens vir klein kindertjies vra wat is hulle drome, kan ‘n mens soms lekker lag. Dit wissel van “ek wil graag eendag so lekker vleis braai soos my Pa, tot ek wil eendag ’n grootmens word.