#438 Wie maak die watertenke vol?
Ons almal is deesdae intens bewus van die watertekort wat ons byna oral in ons land ervaar. Ek hoor nou die dag op die radio hoe mense vertel op watter kreatiewe maniere hulle water bespaar.