#444 Jou praat en jou doen
Vriende van ons se skoonseun is ‘n Suid-Afrikaner wat vir Frankryk Rugby speel. En soos dit ‘n goeie skoonseun betaam, gee hy toe vir sy skoonpa ‘n Fanse rugbytrui om aan te trek by een van die wedstryde waar hy toe teen Suid-Afrika speel.
